Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doemprofeet
doemprofeet [boodskap #140867] Thu, 19 January 2023 12:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doemprofeet
Afbreking: doem•pro•feet
Samestelling: doem + profeet


Selfstandige naamwoord: doemprofeet
Meervoud: doemprofete
Verkleinwoord: doemprofeetjie
Meervoud van verkleining: doemprofeetjies

Betekenis:
• Persoon wat rampspoed voorspel. Iemand wat sombere voorspellings maak.

Gebruik:
• Nostradamus was 'n doemprofeet wat talle skokkende voorspellings gemaak het.

Sinoniem:
• ongeluksprofeet
• onheilsprofeet

Vertaling:
Engels: doomsayer, prophet of doom
Nederlands: doemprofeet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gerief
Volgende onderwerp: passeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:17:04 UTC 2025