middeweg [boodskap #140865] |
Thu, 19 January 2023 09:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20970 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
middeweg
Afbreking: mid•de•weg
Samestelling: midde + weg
Selfstandige naamwoord: middeweg
Meervoud: middeweë
Betekenis:
• Die posisie êrens in die middel tussen twee uiterstes (meestal figuurlik).
Gebruik:
• Die geheim van 'n gelukkige huwelik is om die middeweg te vind.
Spreekwoord:
• Die goue/gulde middeweg kies. [Uiterstes vermy, gematig te werk gaan.]
Wisselvorm:
• middelweg
Sinoniem:
• mediaan
• middelpad
• tussenweg
Vertaling:
Engels: middle course, middle road, mean, midway
Nederlands: middenweg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|