Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedrewe
bedrewe [boodskap #140862] Thu, 19 January 2023 06:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedrewe
Afbreking: be•dre•we


Byvoeglike naamwoord: bedrewe
Vergrotende trap: bedrewener
Oortreffende trap: bedrewenste
Attributief: bedrewe

Betekenis:
• Wat handig en ervare is.

Gebruik:
• Hy is 'n bedrewe kitaarspeler.

Sinoniem:
• handig
• behendig
• bekwaam
• bevoeg
• deskundig
• ervare
• gekonfyt
• geoefend
• gekwalifiseerd
• knap
• vaardig
• vakkundig
• vernuftig

Antoniem:
• onbedrewe

Afgelei:
• bedrewenheid

Vertaling:
Engels: skilled, skilful, practised, experienced
Nederlands: bedreven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlaag
Volgende onderwerp: bedrewenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:50:03 UTC 2025