plomp [boodskap #140860] |
Wed, 18 January 2023 19:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20969 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plomp
Afbreking: plomp
Byvoeglike naamwoord: plomp
Vergrotende trap: plomper
Oortreffende trap: plompste
Attributief: plompe
Betekenis:
• Wat swaar en lomp is.
Gebruik:
• Die plompe polisieman sal nooit 'n skelm kan inhardloop nie.
Sinoniem:
• breed
• gerond
• geset
• lomp
• mollig
• onhandig
• oorgewig
• oorvet
• swaarlywig
• vet
Afgelei:
• plompheid
• plompweg
Vertaling:
Engels: awkward, clumsy, stout
Nederlands: plomp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|