Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » armes
armes [boodskap #140859] Wed, 18 January 2023 19:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20970
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
armes
Afbreking: arm•es
Samestelling: arm + -es


Selfstandige naamwoord: arme
Meervoud: armes

Betekenis:
• Diegene wat arm is.

Gebruik:
• Hy gee mildelik vir die armes. [Psalms 112:9]

Sinoniem:
• behoeftiges

Antoniem:
• rykes

Vertaling:
Engels: poor
Nederlands: armen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kakao
Volgende onderwerp: plomp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:22:18 UTC 2025