broodkorsie [boodskap #140857] |
Wed, 18 January 2023 18:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
broodkorsie
Afbreking: brood•kor•sie
Samestelling: brood + korsie
Selfstandige naamwoord: broodkors
Meervoud: broodkorse
Verkleinwoord: broodkorsie
Meervoud van verkleining: broodkorsies
Betekenis:
• Die korsie (harde buitekant) van brood.
Gebruik:
• Ek is lus vir 'n varsgebakte broodkorsie met 'n dik laag konfyt.
Vertaling:
Engels: bread crust
Nederlands: broodkorstje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|