Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemoedstoestand
gemoedstoestand [boodskap #140855] Wed, 18 January 2023 16:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemoedstoestand
Afbreking: ge•moeds•toe•stand
Samestelling: gemoed + -s- + toestand


Selfstandige naamwoord: gemoedstoestand
Meervoud: gemoedstoestande

Betekenis:
• Die innerlike stemming van 'n persoon se gemoed; emosionele toestand.

Gebruik:
• Depressie is 'n lae gemoedstoestand wat 'n mens se gedagtes, gedrag, gevoelens en welsyn aantas.

Sinoniem:
• geestesgesteldheid
• geestestoestand
• luim
• sielstoestand
• stemming
• temperament

Vertaling:
Engels: emotional state, mood, state of mind
Nederlands: gemoedstoestand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insetkoste
Volgende onderwerp: kronkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:40:35 UTC 2025