Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insetkoste
insetkoste [boodskap #140854] Wed, 18 January 2023 16:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
insetkoste
Afbreking: in•set•kos•te
Samestelling: inset + koste


Selfstandige naamwoord: insetkoste
Meervoud: insetkoste (insetkostes)

Betekenis:
• Die koste wat aangegaan word om 'n besigheid te bedryf.

Gebruik:
• Die hoë insetkoste sal winsgewendheid kortwiek.

Sinoniem:
• produksiekoste
• vervaardigingskoste

Hiperoniem:
• koste

Vertaling:
Engels: input cost
Nederlands: inputkosten, productiekosten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geboortepyn
Volgende onderwerp: gemoedstoestand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:05:45 UTC 2025