taalvermoë [boodskap #140852] |
Wed, 18 January 2023 15:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taalvermoë
Afbreking: taal•ver•mo•ë
Samestelling: taal + vermoë
Selfstandige naamwoord: taalvermoë
Meervoud: taalvermoëns
Betekenis:
• Die vermoë om 'n taal effektief te kan gebruik.
Gebruik:
• Om vir die pos te kwalifiseer moet 'n kandidaat oor 'n goeie taalvermoë en 'n professionele kwalifikasie beskik.
Sinoniem:
• taalbegrip
• taalbeheersing
• taalkennis
• taalvaardigheid
• welsprekendheid
Verwant
• woordeskat
Vertaling:
Engels: language ability
Nederlands: taalvermogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|