erudisie [boodskap #140848] |
Mon, 16 January 2023 20:29 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21250 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erudisie
Afbreking: e•ru•di•sie
Selfstandige naamwoord: erudisie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Breë, uitgebreide kennis.
Gebruik:
• Die professor se erudisie het my verstom.
Sinoniem:
• belesenheid
• geleerdheid
Verwant:
• erudiet
Vertaling:
Engels: erudition
Nederlands: eruditie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|