eierwit [boodskap #140847] |
Mon, 16 January 2023 20:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20967 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eierwit
Afbreking: ei•er•wit
Samestelling: eier + wit
Selfstandige naamwoord: eierwit
Meervoud: eierwitte
Verkleinwoord: eierwitjie
Meervoud van verkleining: eierwitjies
Betekenis:
• Die wit, lopende deel van 'n eier.
Gebruik:
• Skei die eierwit van die eiergeel.
Wisselvorm:
• eiwit
Sinoniem:
• albumien
• albumine
• eierwitstof
Antoniem:
• eiergeel
Vertaling:
Engels: egg white
Nederlands: eiwit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|