Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » n.a.v.
n.a.v. [boodskap #140842] Sun, 15 January 2023 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
n.a.v.
Afbreking: n.a.v.


Afkorting: n.a.v.

Betekenis:
• Afkorting vir na aanleiding van, of na analogie van.

Gebruik:
• 'n Mens veralgemeen nie n.a.v. een geval nie.

Vertaling:
Engels: with reference to, according to
Nederlands: naar aanleiding van, n.a.v.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: d.w.s.
Volgende onderwerp: bv.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:54:11 UTC 2025