Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dr.
dr. [boodskap #140840] So, 15 Januarie 2023 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dr.
Afbreking: dr.


Afkorting: dr.

Betekenis:
• Afkorting vir dokter.
• Afkorting vir doktor.
• Afkorting vir debiteur.
• Afkorting vir druk.

Gebruik:
Dr. Pretorius is 'n medies dokter.
Dr. Van der Merwe is 'n akademiese doktor.

Vertaling:
Engels: dr.
Nederlands: dr.

Nota:
• Meervoud is drs.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: i.p.v.
Volgende onderwerp: d.w.s.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 13:23:10 MGT 2024