herleef [boodskap #140838] |
Sun, 15 January 2023 16:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20967 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herleef
Afbreking: her•lewe
Samestelling: her- + leef
Werkwoord: herleef
Verlede tyd: het herleef
Betekenis:
• Om weer te begin lewe; tot die lewe terug te keer.
• Om weer te begin floreer; krag kry.
• Om weer in herinnering te roep.
Gebruik:
• Die dooies sal herleef.
• Ná die oorlog het die land se ekonomie herleef.
• Ons kyk na die foto's en herleef die vakansie.
Wisselvorm:
• herlewe
Sinoniem:
• herrys
• opbloei
• onthou
Afgelei:
• herlewing
Vertaling:
Engels: to revive, return to life
Nederlands: herleven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|