herlaai [boodskap #140836] |
So, 15 Januarie 2023 16:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herlaai
Afbreking: her•laai
Samestelling: her- + laai
Werkwoord: herlaai
Verlede tyd: het herlaai
Betekenis:
• Om iets wat leeg is weer te vul (battery, vuurwapen, ens).
• (rekenaars) Om 'n program of webblad van voor af in die rekenaar se geheue te laai.
Gebruik:
• Die mans skiet terwyl die vroue die gewere herlaai.
• Die rekenaar het gevries en moet herlaai word.
Sinoniem:
• herbegin
• hervul
• oorbegin
• terugstel
Afgelei:
• herlaaibaar
• herlaaide
• herlaaiing
Vertaling:
Engels: to reload
Nederlands: herladen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|