skoorsoek [boodskap #140834] |
Sun, 15 January 2023 10:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20969 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoorsoek
Afbreking: skoor•soek
Samestelling: skoor + soek
Werkwoord: soek skoor, skoorsoek
Verlede tyd: het skoorgesoek
Betekenis:
• Om iemand uit te tart; moeilikheid of rusie te soek.
Gebruik:
• Jy soek skoor!
• Moenie met my skoorsoek nie.
• Hy het skoorgesoek en tweede gekom.
Afgelei:
• skoorsoekend
• skoorsoeker
• skoorsoekerig
• skoorsoekery
Vertaling:
Engels: to look for trouble
Nederlands: om voor problemen te zoeken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|