Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hooghartigheid
hooghartigheid [boodskap #140828] Sat, 14 January 2023 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hooghartigheid
Afbreking: hoog•har•tig•heid
Samestelling: hooghartig + -heid


Selfstandige naamwoord: hooghartigheid
Meervoud: hooghartighede

Betekenis:
• Die toestand of mate van hooghartig wees. Die verwaande houding om jouself hoër as ander te ag.

Gebruik:
• Hoogmoed lei tot ondergang. Hooghartigheid kom net voor die val. [Spreuke 16:18]

Sinoniem:
• arrogansie
• hoogmoedigheid
• selftevredenheid
• selfvoldaanheid
• snobisme
• verwaandheid

Antoniem:
• beskeidenheid

Vertaling:
Engels: presumptuousness, haughtiness,, arrogance
Nederlands: hooghartigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bediener
Volgende onderwerp: stormloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:48:52 UTC 2025