ouerloos [boodskap #140826] |
Sat, 14 January 2023 09:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ouerloos
Afbreking: ou•er•loos
Samestelling: ouer + -loos
Byvoeglike naamwoord: ouerloos
Attributief: ouerlose
Betekenis:
• Wat nie ouers het nie.
Gebruik:
• Die kinders is behoeftig en ouerloos.
Sinoniem:
• verwees
• wees
Afgelei:
• ouerloosheid
Verwant:
• moederloos
• vaderloos
Vertaling:
Engels: parentless, orphan
Nederlands: ouderloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|