kombucha [boodskap #140824] |
Sat, 14 January 2023 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kombucha
Afbreking: kom•bu•cha
Selfstandige naamwoord: kombucha
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Fermentasie van versoete tee van Mongoolse oorsprong.
Gebruik:
• Kombucha is ryk aan vitamiene en voedingstowwe, en dit bevat ook ensieme wat vertering bevorder.
Vertaling:
Engels: kombucha
Nederlands: komboecha
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|