Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skerpsinnig
skerpsinnig [boodskap #140821] Fri, 13 January 2023 19:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skerpsinnig
Afbreking: skerp•sin•nig
Samestelling: skerp + sin + -ig


Byvoeglike naamwoord: skerpsinnig
Vergrotende trap: skerpsinniger
Oortreffende trap: skerpsinnigste
Attributief: skerpsinnige
Partitief: skerpsinnigs

Betekenis:
• Wat vinnig en presies kan waarneem en beoordeel.

Gebruik:
• Hy was skerpsinnig en wakker, met 'n wysheid ver bokant sy ouderdom.

Sinoniem:
• diepsinnig
• insigryk
• oplettend
• skrander
• slim
• spitsvondig
• vernuftig

Antoniem:
• stompsinnig

Afgelei:
• skerpsinnigheid

Vertaling:
Engels: sharp, sharpwitted, acute, discerning
Nederlands: scherpzinnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: finaal
Volgende onderwerp: bysit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:12:35 UTC 2025