Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » finaal
finaal [boodskap #140820] Fri, 13 January 2023 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
finaal
Afbreking: fi•naal


Bywoord: finaal

Betekenis:
• Wat heeltemal klaar is. Wat voltooi/volbring is.

Gebruik:
• Ek het finaal besluit.

Vertaling:
Engels: finally, totally, completely
Nederlands: finaal


Byvoeglike naamwoord: finaal
Vergrotende trap: finaler
Oortreffende trap: finaalste
Attributief: finaale
Partitief: finaals

Betekenis:
• Die laaste deel. Die uiteindelike slot.

Gebruik:
• In die finale episode van die TV-reeks word die naweek uitgesaai.

Vertaling:
Engels: final
Nederlands: finaal


Selfstandige naamwoord: finaal
Meervoud: finale

Betekenis:
• Die laaste rondte van 'n kompetisie.

Gebruik:
• Ons span het tot die finaal deurgedring.

Sinoniem:
• eindrondte
• eindstryd

Verwant:
• finalis
• finaliseer
• finaliteit

Vertaling:
Engels: final
Nederlands: finaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diknek
Volgende onderwerp: skerpsinnig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:15:06 UTC 2025