Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » totaliteit
totaliteit [boodskap #140818] Thu, 12 January 2023 18:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20970
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
totaliteit
Afbreking: to•ta•li•teit


Selfstandige naamwoord: totaliteit
Meervoud: totaliteite

Betekenis:
• Die geheel van alles saam.

Gebruik:
• Die skool poog om elke leerder in sy of haar totaliteit te ontwikkel.

Sinoniem:
• geheel
• somtotaal
• volheid

Afgelei:
• totaliteitsbeginsel
• totaliteitsbelewing
• totaliteitsgedagte
• totaliteitsonderwys
• totaliteitspsigologie
• totaliteitsriglyn

Vertaling:
Engels: totality, entirety, sum total
Nederlands: totaliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duiwelbesweerder
Volgende onderwerp: diknek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:20:13 UTC 2025