Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitelander
buitelander [boodskap #140815] Wed, 11 January 2023 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitelander
Afbreking: bui•te•lan•der
Samestelling: buiteland + -er


Selfstandige naamwoord: buitelander
Meervoud: buitelanders
Verkleinwoord: buitelandertjie
Meervoud van verkleining: buitelandertjies

Betekenis:
• Persoon wat in 'n ander land woon, of van 'n ander land af kom.

Gebruik:
• 'n Buitelander is by die lughawe in hegtenis geneem nadat dwelms in sy bagasie gevind is.

Sinoniem:
• anderlander
• immigrant
• setlaar
• uitlander
• vreemdeling

Antoniem:
• binnelander

Vertaling:
Engels: foreigner, alien
Nederlands: buitenlander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sponsagtig
Volgende onderwerp: spoelsloot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:47:57 UTC 2025