sponsagtig [boodskap #140814] |
Wo, 11 Januarie 2023 15:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sponsagtig
Afbreking: spons•ag•tig
Samestelling: spons + -agtig
Byvoeglike naamwoord: sponsagtig
Vergrotende trap: sponsagtiger
Oortreffende trap: sponsagtigste
Attributief: sponsagtige
Betekenis:
• Soos 'n spons; met die eienskappe van 'n spons.
Gebruik:
• Die boom se bas is sponsagtig.
Sinoniem:
• absorberend
• deurlatend
• poreus
• saampersbaar
• sponserig
Afgelei:
• sponsagtigheid
Vertaling:
Engels: spongeous, spongy
Nederlands: sponsachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|