Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wassery
wassery [boodskap #140809] Mon, 09 January 2023 14:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20971
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wassery
Afbreking: was•se•ry
Samestelling: was + -ery


Selfstandige naamwoord: wassery
Meervoud: wasserye
Verkleinwoord: wasserytjie
Meervoud van verkleining: wasserytjies

Betekenis:
• 'n Winkel wat klere was en stryk, of droogskoonmaak.
• Die handeling van was.

Gebruik:
• Jy moet jou pak voor die funksie na die wassery neem.
• Toe die kinders die wassery sien, het hulle spore gemaak.

Afgelei:
• bordewassery
• ertswassery
• geldwassery
• stoomwassery
• trogwassery

Verwant:
• wasser

Vertaling:
Engels: laundry, laundry-works; washing
Nederlands: wasserij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reisagentskap
Volgende onderwerp: eersteklas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:32:04 UTC 2025