Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handdoekreling
handdoekreling [boodskap #140806] Mon, 09 January 2023 13:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
handdoekreling
Afbreking: hand•doek•re•ling
Samestelling: handdoek + reling


Selfstandige naamwoord: handdoekreling
Meervoud: handdoekrelings
Verkleinwoord: handdoekrelinkie
Meervoud van verkleining: handdoekrelinkies

Betekenis:
• 'n Reling waaroor 'n handdoek gehang word.

Gebruik:
• Moenie jou handdoek op die vloer gooi nie, hang hom netjies oor die handdoekreling.

Vertaling:
Engels: towel rail
Nederlands: handdoekbeugel, handdoekrek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bobotie
Volgende onderwerp: wenspan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:38:20 UTC 2025