berus [boodskap #140801] |
Sat, 07 January 2023 18:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
berus
Afbreking: be•rus
Samestelling: be- + rus
Werkwoord: berus
Verlede tyd: het berus
Betekenis:
• Om sonder verset te aanvaar.
• Om op iets anders gebou of gebaseer te wees.
Gebruik:
• Hy het homself uiteindelik in sy lot berus.
• Teken al hierdie gebooie op, want hierop berus my verbond met jou en Israel. [Eksodus 34:27]
Afgelei:
• berustend
• berusting
Vertaling:
Engels: to resign in; to rely, depend, rest on
Nederlands: berusten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|