Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » farmaseuties
farmaseuties [boodskap #140800] Sa, 07 Januarie 2023 17:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
farmaseuties
Afbreking: far•ma•seu•ties


Byvoeglike naamwoord: farmaseuties
Attributief: farmaseutiese

Betekenis:
• Betreffende die aptekerswese (farmasie) en die bereiding van medisyne.

Gebruik:
• Die fabriek vervaardig farmaseutiese middels.

Verwant
• farmaseut
• farmaseutika

Vertaling:
Engels: pharmaceutical
Nederlands: farmaceutisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongesproke
Volgende onderwerp: berus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 06:46:09 MGT 2024