farmasie [boodskap #140798] |
Sat, 07 January 2023 12:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20970 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
farmasie
Afbreking: far•ma•sie
Uitspraak: /fɑrmɑˈsi/, /fɑrməˈsi/
Selfstandige naamwoord: farmasie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die kennis van geneesmiddels en die bereiding daarvan.
Gebruik:
• Dit neem 4 jaar om 'n graad in farmasie te verwerf.
Sinoniem:
• apteekwese
• aptekerswese
• artsenybereiding
• artsenybereikunde
Afgelei:
• farmasiepraktyk
Verwant:
• farmaseuties
• farmaseutika
Vertaling:
Engels: pharmaceutics, pharmacy
Nederlands: farmacie, farmaceutica
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|