Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » farmaseut
farmaseut [boodskap #140797] Sat, 07 January 2023 11:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
farmaseut
Afbreking: far•ma•seut


Selfstandige naamwoord: farmaseut
Meervoud: farmaseute

Betekenis:
• (argaïes) Persoon wat geneesmiddels berei en verkoop.

Gebruik:
• Sy wil graag 'n farmaseut word.

Sinoniem:
• apteker
• medesynemaker
• pilledraaier

Verwant
• farmaseutika
• farmaseuties

Vertaling:
Engels: pharmacist
Nederlands: farmaceut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: farmakoloog
Volgende onderwerp: farmasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:53:28 UTC 2025