Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gierend
gierend [boodskap #140794] Sat, 07 January 2023 09:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gierend
Afbreking: gie•rend
Samestelling: gier + -end


Byvoeglike naamwoord: gierend
Attributief: gierende

Betekenis:
• Met 'n skerp, skreeuende geluid.

Gebruik:
• Ons het gierend vir sy flou grappies gelag.
• Die wind waai gierend om die huis se hoeke.
• Hy het met gierende bande daar weggejaag.

Sinoniem:
• gillend
• loeiend
• skreeuend

Vertaling:
Engels: screeching, shrieking
Nederlands: gierend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Hebreeus
Volgende onderwerp: farmakoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:57:56 UTC 2025