Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loep
loep [boodskap #140792] Sa., 07 Januarie 2023 08:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24180
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Loep.
'n Loep.
loep
Afbreking: loep


Selfstandige naamwoord: loep
Meervoud: loepe
Verkleinwoord: loepie
Meervoud van verkleining: loepies

Betekenis:
• 'n Vergrootglas met 'n handvatsel.

Gebruik:
• Ag my kind, bring vir oupa die loep sodat ek jou rapport kan lees.

Spreekwoord:
• Iets onder die loep neem. [Iets krities ondersoek.]

Sinoniem:
• brandglas
• handlens
• leesglas
• vergrootglas

Vertaling:
Engels: loupe, magnifying glass
Nederlands: loep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skildwag
Volgende onderwerp: Hebreeus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 15:10:14 UTC 2025