skildwag [boodskap #140791] |
Sat, 07 January 2023 08:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20970 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skildwag
Afbreking: skild•wag
Samestelling: skild + wag
Selfstandige naamwoord: skildwag
Meervoud: skildwagte
Verkleinwoord: skildwaggie
Meervoud van verkleining: skildwaggies
Betekenis:
• Iemand wat op 'n bepaalde pos waghou (om iets of iemand op te pas).
Gebruik:
• Die ontsnapte gevangene kruip ongemerk by die skildwag verby.
Sinoniem:
• brandwag
• uitkyk
• voorpos
• wag
Afgelei:
• skildwagbeurt
• skildwagdiens
• skildwaghuisie
Vertaling:
Engels: guard, sentinel, sentry
Nederlands: schildwacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|