spelleiding [boodskap #140789] |
Fri, 06 January 2023 18:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20967 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spelleiding
Afbreking: spel•lei•ding
Samestelling: spel + leiding
Selfstandige naamwoord: spelleiding
Meervoud: –
Betekenis:
• Die leiding wat deur die regisseur verskaf word.
Gebruik:
• Die toneelstuk is onder spelleiding van Anna Neethling-Pohl opgevoer.
Sinoniem:
• afrigting
• dressering
• regie
Vertaling:
Engels: direction
Nederlands: spelleiding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|