Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huiwer
huiwer [boodskap #140788] Thu, 05 January 2023 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huiwer
Afbreking: hui•wer


Werkwoord: huiwer
Verlede tyd: het gehuiwer

Betekenis:
• Om onseker te wees; nie tot 'n besluit kom nie.

Gebruik:
• Moenie huiwer om 'n kind te straf nie, want as jy hom slaan, red jy sy lewe. [Spreuke 23:13]

Sinoniem:
• aarsel
• skroom
• terugdeins
• twyfel
• vassteek
• weifel

Afgelei:
• huiwerend
• huiwerig
• huiwering

Vertaling:
Engels: to hesitate, shudder, tremble
Nederlands: huiveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lyfvlegter
Volgende onderwerp: spelleiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:48:31 UTC 2025