Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skedelmus
skedelmus [boodskap #140783] Tue, 03 January 2023 20:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skedelmus
Afbreking: ske•del•mus
Samestelling: skedel + mus


Selfstandige naamwoord: skedelmus
Meervoud: skedelmusse
Verkleinwoord: skedelmussie
Meervoud van verkleining: skedelmussies

Betekenis:
• 'n Klein, noupassende hoedjie sonder 'n rand wat op die kop gedra word.

Gebruik:
• 'n Jarmoelka is 'n Joodse skedelmus wat deur mans gedra word.

Vertaling:
Engels: skullcap
Nederlands: kalotje, keppeltje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beurtsang
Volgende onderwerp: klaret
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:37:53 UTC 2025