Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beurtsang
beurtsang [boodskap #140782] Tue, 03 January 2023 19:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beurtsang
Afbreking: beurt•sang
Samestelling: beurt + sang


Selfstandige naamwoord: beurtsang
Meervoud:

Betekenis:
• Sang wat tussen persone of groepe afgewissel word (soos seuns teenoor dogters).

Gebruik:
• Die kinders sing Vader Jakob in beurtsang.

Sinoniem:
• antifoon
• wisselsang

Vertaling:
Engels: alternate song
Nederlands: beurtzang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gevegsport
Volgende onderwerp: skedelmus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:10:00 UTC 2025