gevegsport [boodskap #140781] |
Tue, 03 January 2023 17:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gevegsport
Afbreking: ge•veg•sport
Samestelling: geveg + sport
Selfstandige naamwoord: gevegsport
Meervoud: gevegsporte
Betekenis:
• Sport waar teenstaanders in tweegevegte teen mekaar meeding.
Gebruik:
• Karate is 'n Japannese gevegsport waarin opponente mekaar skop en slaan.
Sinoniem:
• vegsport
Hiponiem:
• boks
• judo
• karate
• rofstoei
• skermkuns
Vertaling:
Engels: combat sport, fighting sport
Nederlands: vechtsport
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|