Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkkaart
werkkaart [boodskap #140780] Tue, 03 January 2023 11:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkkaart
Afbreking: werk•kaart
Samestelling: werk + kaart


Selfstandige naamwoord: werkkaart
Meervoud: werkkaarte
Verkleinwoord: werkkaartjie
Meervoud van verkleining: werkkaartjies

Betekenis:
• Papier met probleme wat uitgewerk/opgelos moet word, met oop spasie om die antwoorde in te vul.
• Geskrewe instruksies; take wat aan iemand uitgereik is.

Gebruik:
• Voltooi die volgende sinne en skryf die antwoorde netjies op jou werkkaart neer.
• Die werkkaart se tog duidelik dat die motor se remme vervang moet word!

Wisselvorm:
• werkskaart

Sinoniem:
• arbiedsbrief

Afgelei:
• toetswerkkaart

Vertaling:
Engels: worksheet; job card, work ticket
Nederlands: werkblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leërskare
Volgende onderwerp: gevegsport
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:20:05 UTC 2025