leërskare [boodskap #140779] |
Mon, 02 January 2023 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leërskare
Afbreking: le•ër•ska•re
Samestelling: leër + skare
Selfstandige naamwoord: leërskaar
Meervoud: leërskare
Betekenis:
• 'n Groot militêre mag, of figuurlik, 'n groot menigte.
Gebruik:
• Loof die Here, al sy leërskare, sy dienaars wat sy welbehae doen! [Psalms 103:21]
Sinoniem:
• leërmag
• massa
• menigte
• oorlogsmag
• strydmag
Vertaling:
Engels: large armies
Nederlands: legerscharen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|