edeles [boodskap #140773] |
Sun, 01 January 2023 18:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
edeles
Afbreking: e•de•les
Samestelling: edele + -s
Selfstandige naamwoord: edele
Meervoud: edeles
Betekenis:
• Die wat edel is.
Gebruik:
• Dit is beter om by die Here te skuil as om op edeles te vertrou. [Psalm 118:9]
Sinoniem:
• adellikes
Vertaling:
Engels: nobles
Nederlands: edelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|