| NAVO [boodskap #140769] |
So., 01 Januarie 2023 09:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
NAVO se kenteken.
NAVO
Afbreking: NA•VO
Uitspraak: /ˈnɑː.foə̯/
Afkorting: NAVO
Betekenis:
• Afkorting vir die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie.
Gebruik:
• NATO is 'n militêre bondgenootskap van lande wat ingestem het om mekaar te verdedig as hulle deur 'n eksterne party aanval sou word.
Vertaling:
Engels: NATO
Frans: OTAN
Nederlands: NAVO
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|