Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mali
Mali [boodskap #140768] Sun, 01 January 2023 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20807
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Mali.
Kaart van Mali.
Vlag van Mali.
Vlag van Mali.
Mali
Afbreking: Ma•li


Pleknaam: Mali

Betekenis:
• 'n Land in Wes-Afrika, amptelik die Republiek Mali.

Gebruik:
Mali grens aan Algerië, Niger, Burkina Faso, Guinee, Senegal en Mauritanië.

Verwant:
• Malies
• Maliese

Vertaling:
Engels: Mali
Nederlands: Mali

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Rwanda
Volgende onderwerp: NAVO
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 01 01:09:53 UTC 2024