skandeerder [boodskap #140765] |
Sun, 01 January 2023 07:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20969 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skandeerder
Afbreking: skan•deer•der
Samestelling: skandeer + -der
Selfstandige naamwoord: skandeerder
Meervoud: skandeerders
Verkleinwoord: skandeerdertjie
Meervoud van verkleining: skandeerdertjies
Betekenis:
• 'n Toestel om optiese beelde digitaal in te lees (te skandeer).
Gebruik:
• Die winkelassistent swiep die strepieskode verby die skandeerder.
Sinoniem:
• aftaster
• skandeertoestel
Hiponiem:
• tomograaf
Afgelei:
• ultraklankskandeerder
Vertaling:
Engels: scanner
Nederlands: scanner
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|