instituut [boodskap #140763] |
Fri, 30 December 2022 15:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
instituut
Afbreking: in•sti•tuut
Selfstandige naamwoord: instituut
Meervoud: institute
Verkleinwoord: instituutjie
Meervoud van verkleining: instituutjies
Betekenis:
• 'n Instelling vir die bevordering van onderwys, verpleging, navorsing, ens.
Gebruik:
• Die Instituut vir Blindes in 1881 gestig.
Sinoniem:
• instansie
• inrigting
• instelling
• organisasie
• stigting
Afgelei:
• blinde-instituut
• blindeinstituut
• marineinstituut
• navorsingsinstituut
• ooginstituut
• opleidingsinstituut
Afkorting:
• inst.
Vertaling:
Engels: institute
Nederlands: instituut
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|