krot [boodskap #140760] |
Thu, 29 December 2022 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krot
Afbreking: krot
Selfstandige naamwoord: krot
Meervoud: krotte
Verkleinwoord: krotjie
Meervoud van verkleining: krotjies
Betekenis:
• 'n Klein, armoedige huisie.
Gebruik:
• Sy woon in 'n piepklein krot sonder elektrisiteit en lopende water.
Sinoniem:
• huisie
• hool
• kaia
• pondok
Antoniem:
• paleis
Afgelei:
• krotbewoner
• krotbuurt
• krotwoning
Vertaling:
Engels: den, hovel, shanty, kennel
Nederlands: krot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|