Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meegee
meegee [boodskap #140759] Thu, 29 December 2022 19:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20970
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
meegee
Afbreking: mee•gee
Samestelling: mee + gee


Werkwoord: gee mee, meegee
Verlede tyd: het meegegee

Betekenis:
• Om te faal en ineen te stort.
• Om soepel en buigsaam te wees.
• Om saam te stuur.

Gebruik:
• As die dak te swaar is sal die struktuur meegee.
• Die bank is hard en gee nie mee as 'n mens daarop sit nie.
• My ma het padkos meegegee.

Sinoniem:
• deursak
• ineenstort
• ingee
• inval
• padgee
• swig
• saamgee
• saamstuur

Vertaling:
Engels: to give way; to yield; to send along with
Nederlands: meegeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoordraer
Volgende onderwerp: krot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:19:10 UTC 2025