Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoordraer
spoordraer [boodskap #140758] Thu, 29 December 2022 17:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spoordraer
Afbreking: spoor•dra•er
Samestelling: spoor + dra +-er


Selfstandige naamwoord: spoordraer
Meervoud: spoordraers

Betekenis:
• Plantorgaan wat spore dra of voortbring; spoorhuisie, saadkapsule, sporofoor.
• 'n Plant wat d.m.v. spore voortplant (teenoor 'n saaddraer); sporeplant, sporofiet.

Gebruik:
• 'n Sampioen se sambreel is in effek 'n spoordraer.
• Die meeste moderne plante is saaddraers en nie spoordraers nie.

Wisselvorm:
• sporedraer

Afgelei:
• lugspoordraer
• spoordraend

Vertaling:
Engels: sporophore; sporophyte
Nederlands: sporendrager

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reëel
Volgende onderwerp: meegee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:15:34 UTC 2025