reëel [boodskap #140757] |
Thu, 29 December 2022 11:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20971 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reëel
Afbreking: re•ëel
Byvoeglike naamwoord: reëel
Vergrotende trap: reëler
Oortreffende trap: reëelste
Attributief: reële
Betekenis:
• Wat met die werklikheid ooreenstem.
• (wiskunde) Met betrekking tot getalle wat op 'n getallelyn aangedui kan word.
Gebruik:
• Die verslag bied nie 'n reële beeld van die toedrag van sake nie.
• Reële getalle sluit in al die rasionale getalle (soos die heelgetal -7 en die breuk 4/3) en al die irrasionele getalle (soos bv. √2).
Sinoniem:
• feitelik
• konkreet
• waar
• werklik
Antoniem:
• imaginêr
• irreëel
• teoreties
Afgelei:
• realisties
• realiteit
Vertaling:
Engels: real
Nederlands: reëel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|