| mistigheid [boodskap #140756] |
Do., 29 Desember 2022 09:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mistige weer.
mistigheid
Afbreking: mis•tig•heid
Samestelling: mistig + -heid
Selfstandige naamwoord: mistigheid
Meervoud: mistighede
Betekenis:
• Die toestand van mistig wees (met lae wolke op die grond).
Gebruik:
• Die mistigheid het eers later die oggend begin opklaar.
Sinoniem:
• dynserigheid
• wasigheid
Vertaling:
Engels: mistiness
Nederlands: mistigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|